M
Magdalen

1 reviews | Active since May 2022

12 May 2022, 16:23

Justin Grobler

Diens was baie goed.Ek sal verseker weer van Justin Grobler se dienste gebruik maak.

0
Replies (1)
Capital Legacy
Capital Legacy's reply17 May 2022, 15:40
Official
Hi daar Magdalen,

Duisende dankies vir jou terugvoer, ek het dit so met Justin en die res van die span gedeel! 

Lekker daggie,

Natasha Thysse 
National Manager - Customer Care and Complaints