TFt
Tania Fourie tania.fourie

1 reviews | Active since Apr 2023

28 Apr 2023, 10:24

Hi Justin Grobler het my gehelp met my bank besonderhede te verander en my premie wat nie af gegaan het nie in die regte rekening te betaal

Hi Justin Grobler het my gehelp met my bank besonderhede te verander en my premie wat nie af gegaan het nie in die regte rekening te betaal. Hy was baie vriendelik en bevoeg gewees baie dankie vir die goeie diens.

0
Replies (1)
Capital Legacy
Capital Legacy's reply28 Apr 2023, 12:58
Official
Hi Tania,

Thank you so much for the amazing feedback! I'll definitely be sharing this with Justin and the rest of the team. 
 
Have a great weekend! 
 
Natasha  Thysse 
National Manager-Customer Care and Complaints