LK
Lindie K

1 reviews | Active since Jan 2015

27 Jan 2023, 13:08

Goeie diens van Melissa Strauss

Ek het vandag die voorreg gehad om met Melissa Strauss te deel. Sy het my met veranderinge op my testament gehelp. Sy was vriendlik en behulpsaam en binne minute het sy my versoek uitgesort. Dit is gerustellend as julle mense so behulpsaam is, en gee gemoedsrus dat my geliefdes en sake in goeie hande is as ek die dag nie meer daar sou wees nie.

0
Replies (1)
Capital Legacy
Capital Legacy's reply27 Jan 2023, 14:30
Official
Hi Lindie,

Thank you so much for the amazing feedback! I'll definitely be sharing this with Melissa and the rest of the team. 
 
Have a great weekend! 
 
Natasha  Thysse 
National Manager-Customer Care and Complaints