AK
Amelda K

1 reviews | Active since Jan 2023

27 Jan 2023, 14:23

Dankie Angelique Koekemoer Vir pragtige dienste

Wat n uiterse goeie diens gelewer deur Angelique Koekemoer. Hierdie meisiekind is tog sover die beste en mees vriendelikste person waarmee ek kon klaarkom. Regtig goeie dienste, n mens kry dit nie meer nie. Dankie Angelique vir jou trots wat jy in jou werk sit. Hou so aan

0
Replies (1)
Capital Legacy
Capital Legacy's reply27 Jan 2023, 14:44
Official
Hi Amelda,

Thank you so much for the amazing feedback! We appreciate it. I'll definitely be sharing this with Angelique and the rest of the team. 
 
Have a great weekend! 
 
Natasha  Thysse 
National Manager-Customer Care and Complaints