GK
Gawie K
1 reviews | Active since Jan 2023
17 May 2023, 15:23
Dankie Angelique Koekemoer
Dankie Angelique Koekemoer vir jou pragtige diens. jy was vinnig om my te help en om op te let en te laatweet dat daar ander probleme is op my beneficiary is waarvan ek nie eers in kennis was nie. Dit is altyd n plisier om met jou te gesels
Helpful (0)
Replies (1)0
Replies (1)Capital Legacy's replyOfficial
17 May 2023, 16:13Goeie Middag Gawie,
Baie dankie vir die pragtige kompliment, ek deel dit definitief met Angelique en die res van die span.
Lekker daggie,
Natasha Thysse
Nasionale Bestuurder - Kliente Diens en Klagtes

Capital Legacy's reply17 May 2023, 16:13
Official
Goeie Middag Gawie,