HL
Hannetjie L

1 reviews | Active since Feb 2025

25 Feb 2025, 16:12

Capital Legacy - De Wet Olivier

De Wet Olivier, wat 'n aangename persoon . Na jare se gesukkel om my testament asook om my polis by Capital Legacy te verstaan het hierdie man my ges***el. Sy kennis wat hy het is ongelooflik en hy laat jou glad nie voel dat daar enige "dom" vraag te vra is nie. Alles wat jy wil uitvind en onseker oor voel, stel hy jou gerus met die regte antwoord. Wat my die meeste beindruk is die spoed en kommunikasie waarmee hy vir my die nodige dokumentasie aangestuur het. Ek beveel vir De Wet aan vir enigeiemand wat diens by Capital Legacy verwag. Hoop dat sy maatskappy besef watse diamant van werker hulle het. Dankie De Wet.

0
Replies (1)
Capital Legacy
Capital Legacy's reply26 Feb 2025, 05:42
Official
Hi Hannetjie,

Baie dankie vir u wonderlike terugvoer, onswaardeer dit opreg dat mevrou die tyd geneem het om De Wet se ongelooflike diens te deel.

Ons sal seker maak om u terugvoer met hom te deel.

Lekker dag verder!

Lesego Mabaso
Senior Client Care Team Leader