MB
Marcel B

1 reviews | Active since Sept 2012

11 Aug 2021, 12:46

Anzelique Osborne

Wat ‘n wonderlike ervaring! Anzelique was altyd gereed om te help en as ek gesukkel het of vra gehad het, het sy my ges***el en alles vir my so mooi verduidelik. Dit is bitter min dat jy deesdae sulke uitstekende diens nog ervaar! Sy is ‘n ware aanwins vir haar maatskapy!

0
Replies (1)
Capital Legacy
Capital Legacy's reply11 Aug 2021, 13:04
Official
Hi Marcel,

Baie dankie vir die positiewe terugvoering!  Ek deel dit definitief met Anzelique en die res van die span. 

Lekker daggie,

Natasha Thysse
Nasionale Bestuurder - Klientediens