A
Annetjie

1 reviews | Active since Jan 2025

13 Feb 2025, 10:24

Angelique en Simphiw...

Angelique en Simphiwe se diens was baie goed sal hulle weer kom sien

0
Replies (1)
Capital Legacy
Capital Legacy's reply13 Feb 2025, 10:53
Official
Hi Annetjie,

 Baie dankie vir die terugvoer! Ek is opgewonde om te hoor dat Angelique en Siphiwe so behulpsaam en doeltreffend was. Ons sal seker maak om u terugvoer met hulle te deel. 

Mag u n lieflike dag verder hé!

Lesego Mabaso
Senior Client Care Team Leader