MM
Marieta M

1 reviews | Active since Jan 2022

18 Jan 2022, 17:59

5 sterre vir uitstekende diens

Uitstekende diens ek het nie soos n nommer gevoel nie Juandre het haar tyd geneem om dinge te verduidelik om seker te maak dat ek alles verstaan sodat ek die regte besluite kan maak. Daarom 5 sterre

0
Replies (1)
Capital Legacy
Capital Legacy's reply19 Jan 2022, 09:50
Official
Hi daar Marieta,

Baie dankie vir jou positiewe terugvoering. Ek deel dit definitief met Juandre en die res van die span!

Lekker daggie,

Natasha Thysse
National Manager - Customer Care and Complaints