AH
Annelize H

1 reviews | Active since Mar 2015

15 Mar 2015, 19:28

Kia Cerato 2009

Het na voertuig gaan kyk en vir hulle gevra of hulle die kar kan hou vir 3dae. Die Woensdag het ek die verkoopsdame ge****ak en gese ons neem die kar. Sal dit die Vrydag kom afhaal. Ons het ****ant gekoop en ekt vir haar gevra waar moet die geld inbetaal word . Syt gese ons kan dit Sommer die Vrydag doen as ons die kar kom haal. Vrydag het gekom en my man is deur om voertuig te gaan haal-met aankoms is die voertuig nog nie deur die toets gesit nie. Asook hulle het die smash en grab verwyder. Die ooreenkoms was om die agterste passesiers venster vervang word. Nadat my man van 10uur tot 5:30 daar gewag het om die voertuig te kry.
Het 21dae gesukkel om my natis te kry en lisensie wat in NW moes geregistreer geword het gekry- hulle het die kar in GP geregistreer. En ek moes alles oordoen. Aan my is gese hulle betaal die geld dadelik terug.

Ek het aangedring op die AA sertifikaat, want my shock is klaar en ek wil weet hoe is daai kar deur die toets. Het intussen nuwe band,****ring ens opgesit en geen terug betaling. Nadat ek by die RMI was het ek my natis maar nog steeds nie my geld nie.

Nou kom hy met die voorstel dat hy die kms sal aftrek en ons terug betaal. Wat v my uitgawes!!

0
Replies (0)