LV
Loudina V
1 reviews | Active since Nov 2019
09 Nov 2019, 10:10
Baie dankie
boek kan geskryf word, angstigheid, blydskap, vir beter afsluiting in ons boek kon ons nie gevra het nie. vanaf die Vrystaat na 'n baie besige plek het ons die beste diens gekry. baie hulpvaardig en dankie dat julle die ekstra myl gestap het om binne 12 ure ons te kon help. vir beter kon ons nie vra nie. BAIE DANKIE
Helpful (0)
Replies (0)0
Replies (0)