HJ
Hannette J

1 reviews | Active since Apr 2015

01 Apr 2015, 08:47

DIENS IS PATETIES

Einde verlede jaar het hulle ons vloer en counter in kombuis kom doen en ook n badkamer. die vloer in kombuis het onmiddelik gelig. daar is bo oor die geligte deel en al die vuil merke n sealer opgesit met die vervolg dat die vloer permanent nou vuil lyk. in die badkamer is die een deel van die muur net glad nie gedoen nie. dit is na hulle 3 keer net nooit opgedaag het op die dag wat hulle se hulle kom nie. 3 maande later en ek sukkel nogsteeds met hulle om die muur klaar te maak en die vloer reg te maak. maar hulle geld soek hulle eerste voor hulle uitkom om die sealer op te sit. vir 3 maande se hulle elke dag hulle bel my more, of dit is elke keer iemand anders wat my moet terugbel. SWAK diens en ook swak werk. Moet nooit met hulle werk doen nie. jy gaan teleurgesteld wees.

0
Replies (0)