SR
Shandre R

1 reviews | Active since Mar 2015

31 Mar 2015, 21:00

Swak dienslewering

Dus net so pateties hoe dieslewering betoon word van munisipale se kant af...ons bel al vir dae in en raporteer van die watemeter wat lek. Dit was reg gemaak maar was nie reg gedoen nie en leka van voor af weer..n persoon het kom kyk maar het nooit weer terug gekom nie..ons water rekening bly hoog agv dit en dan moet ons net betaal!!! Kan iemand net help asb voel al moedeloos vir hierdie probleem.

0
Replies (0)