hM
hugolese M

1 reviews | Active since Apr 2014

22 Jun 2020, 12:35

Online aankope - nie ontvang

EK het online gift cards gekoop die een is dadelik aan my geepos maar nie die ander een. ek het al 4 keer gebel vanaf vrydag en eposse gestuur tot op hede het niemand nog terug gekom en ook nie terug gebel. elke keer sê die persoon hulle epos die IT departement. dit is gift card vir verjaardae. maar duidelik gaan dit nou te laat wees

0
Replies (1)
Cape Union Mart
Cape Union Mart's reply23 Jun 2020, 11:40
Official
 Hi Hugolese

Thanks for getting in touch, we're really sorry about the unpleasant experience!

We'll get a Liaison to get in touch with you soon.

Yours in adventure 
Cape Union Mart