J
Jacobus
1 reviews | Active since Apr 2021
20 Apr 2021, 13:58
J J Smith
Ons het van die begin af fantastiese diens ontvang. Almal was vriendelik behulpsaam en professioneel. Ons kon nie vir n beter diens gevra het nie. Stiptelikheid en planmatigheid was deel van Amos en sy span se strategie.. Ek kan Cape Removals sonder huiwering aan enige persoon wat wil trek aanbeveel.
Helpful (0)
Replies (1)0
Replies (1)Cape Removals's replyOfficial
20 Apr 2021, 16:04Hi Jacobus. Baie Dankie. Thank you for your business taking the time to review us
Best regards,
Cape Removals's reply20 Apr 2021, 16:04
Official
Hi Jacobus. Baie Dankie. Thank you for your business taking the time to review us
Best regards,
