mN
makkie N
1 reviews | Active since Apr 2025
03 Apr 2025, 04:43
Uitstekende diens
Cap Korean Spares verdien meer as net 5 stars as ek meer kon gee sou ek verseker. Ruan het die ekstra myl geloop om ons te help met n part wat ons nêrens kon kry nie. Baie dankie Ruan vir jou omgee en hulp met ons kar. Jy is voorwaar n engel. Ek sal jou besigheid vir almal wat hulp kort en goeie diens soek aan beveel. CAP Korean Spares lewer uitstekende diens! Baie dankie weereens Ruan
Helpful (0)
Replies (0)0
Replies (0)