1 reviews | Active since Nov 2014
Unable to fix their own product
Canon / Samsung / Daisy Communications het Junie 2014 `n PBX stelsel geinstalleer wat tot op hede nog nie `n dag reg gewerk het nie. Ons verloor oproepe, lyne, geraas op lyne, 2 lyne werk glad nie. Faks masjien is al `n maand stukkend. Daar word op foute gereageer nadat jy 3 - 4 keer dit moet rapporteur, maar hul \herstel werk"beteken net mooi niks - want niks werk soos wat hulle ons beloof het dit sal werk nie. `n Produk is aan ons verkoop wat nie doen wat aan ons voorgehou is nie. Hulle kan dit nie bestuur / instandhou of self net in `n 100% werkende toestand kry nie!! Ons betaal elke maand vir iets wat ons eintlik nie kan gebruik nie. Ons lei finansie?le verliese en hulle speel die \""blame game\"" niemand neem verantwoordelikheid vir hulle produk nie!<br> <br> Ek sal NOOIT hulle PBX stelsel aanbeveel nie! Bly ver weg. """
