wE
wayne E

1 reviews | Active since Jun 2019

10 Jan 2023, 21:12

Duur swak en slegte kos

Ons het in die week daar gaan eet. Die kos is duur en die diens is swak en die kos wat hulle bring is koud en onaangenaam. KFC se kos is beter en lekkerder. 300g Rib eye steak R325 dan proe hy soos n steak wat in pan is. Bestuurder regtig *** houding.

0
Replies (0)