1 reviews | Active since Apr 2024
Altenator repair faulty
I have given my altenator to fix.. After the 4th time in sick of it... Every time my car is standing next to the road with broken car yet again... Costing money every time for the same problem...
I have taken to a different place ... Car is fix and still running with a different altenator.... How could it be... While caelex says it's my car is the problem...
After explaining to Jake's from caelex was understanding and willing to give money BUT THEY WANT TO KEEP ALTENATOR.. IT'S MY PROPERTY... I was paying to fix my altenator... That was same price as new one.
HERE IS THE CONVERSATIONS FOLLOWING.
[04/15, 12:37 pm] +***3: Goeie middag Andorette, ons gesprek vanmiddag verwys. Jakes CAELEX [04/15, 5:13 pm] andorette Reyneke: Hi Ek sal stuur by huis is [04/16, 8:37 am] andorette Reyneke: More Ek het vergeet om gister te Se... Rede hoekom Ek ander altenator gekry het is want electrician het gese hy sal Nie lank Hou Nie.... [04/16, 8:38 am] andorette Reyneke: Hiier is my broer Se nommer ***... Hy sal jou presies gese wat Se draade hy getoets het en was niks op kar fout. [04/16, 8:38 am] andorette Reyneke: Geniet die dag [04/19, 10:55 am] andorette Reyneke: .???
Is dit hoe julle problem uitsorteer? [04/19, 12:31 pm] +***3: Goeie middag Andorette, jammer vir die vertraging. Ek benodig die alternator sodat ons jou kan refund. Ek het gewag vir 'n ver**** van die Tegnikus, ek het dit gistermiddag ontvang. Jy kan die alternator terug stuur vir my aandag. Ek sal reël vir 'n refund. Jammer vir die ongerief. Ons sal ongelukkig nie 'n refund kan doen indien ons nie die alternator terug ontvang nie. [04/19, 12:49 pm] andorette Reyneke: As Ek hom bring kry Ek my altenator terug [04/19, 2:03 pm] +***3: Andorette, ons sal jou slegs Kan refund indien ons die alternator wat aan jou verkoop is terug kry. [04/19, 5:15 pm] andorette Reyneke: Nee dit was my kar altenator [04/19, 5:17 pm] andorette Reyneke: So Kom met Ander story... So jy will free altenator wat julle verkeerd reg gemaak het [04/20, 9:51 am] +***3: Goeie môre Andorette,ek het reeds gesê ons sal jou refund sodra jy die alternator terug stuur. Geniet jou naweek [04/20, 9:52 am] andorette Reyneke: Kry Ek my altenator terug? [04/22, 12:19 pm] andorette Reyneke: Ek vra weer... GAAN EK MY ALTENATOR TERUG KRY ? JA OF NEE [04/22, 12:20 pm] andorette Reyneke: Is nogal snaaks... GEEN PROBLEMS MEER OP DIE KAR NIE .. [04/22, 12:24 pm] +***3: Goeie middag, soos reeds gemeld, ons sal die refund doen soda ons die alternator terug ontvang. [04/22, 12:24 pm] andorette Reyneke: So dit is nee? [04/22, 12:39 pm] +***3: Goeie middag Andorette, sodra hierdie alternator terug is by my, doen ons die refund [04/22, 12:41 pm] andorette Reyneke: Weereens Ek het die ALTENATOR.... Ek soek hom terug ... Dit is my property julle het nie reg reggemaak.
Sal jy iemand iets verniet gee..
