MS
Michael S
1 reviews | Active since Mar 2014
01 Oct 2015, 13:12
Customer service
Ek het n Laptop van C2Kit gekoop en wil hulle hiermee bedank vir die professionele en vriendelike manier<br> <br> waarmee ek behandel is. Ek sal julle by al my vriende en kollegas aanbeveel. Baie dankie<br> <br> Erwin Stols
Helpful (0)
Replies (0)0
Replies (0)