RP
Ralph P

1 reviews | Active since Apr 2023

21 Aug 2026, 09:11

Bedrog!!!!

Hierdie is groot berdog hulle het seker al oor die R2000 van my gesteel. Die probleem is dat die bank wil/ kan dit nie stop nie. Het ook reeds al my bank kaart vervang en dit help ook nie. As daar iemand is wat my advies kan gee, stuur asb 'n epos ***

0
Replies (0)