RRJr
Rachelle Rudi Joubert rachellejoubert

1 reviews | Active since Mar 2025

14 Mar 2025, 11:39

Vandat ons n quote aangevra het tot met die oggend van die trek oplaai tot hulle kom aflaai het was daar goeie kommunikasie

Vandat ons n quote aangevra het tot met die oggend van die trek oplaai tot hulle kom aflaai het was daar goeie kommunikasie. En volg kort kort op met die klient. Baie goeie diens Buzz Movers julle het n great span. Ek sal enige een aan beveel om hulle dienste te gebruik. Ons het van die Kaap af getrek Secunda toe.

0
Replies (1)
Buzz Movers
Buzz Movers's reply03 Apr 2025, 08:31
Official
 
Beste Rachelle en Rudi, 
Baie dankie vir jou mooi terugvoer en dat jy tyd geneem het om jou ervaring met Buzz Movers te deel! 
Ons is opreg bly om te hoor dat julle trek van die Kaap na Secunda vlot verloop het en dat ons span se kommunikasie en diens aan julle verwagtinge voldoen het. Ons streef altyd daarna om elke klient met sorg en professionele diens by te staan – en dit is wonderlik om te weet ons het daarin geslaag. 
Dankie dat jy ons aanbeveel – dit beteken vir ons baie! Ons staan altyd gereed om jou of iemand wat jy ken weer te help met ’n trek. 
Vriendelike groete,
 Buzz Movers Span