LK
Leoné Koch
1 reviews | Active since Jun 2024
07 Nov 2024, 19:12
Trek
Ons het vanaf Centurion na Malmesbury verhuis. Ons trek is 1 November gelaai en is vanoggen 5 November afgelaai in Malmesbury. Ek is baie beindruk met ons hele ervaring. Hulle was deurentyd professioneel, geen meubelstuk het beskadig nie en slegs twee koppies se ore was af gewees (ons het self gepak). Ek sal vir seker weer van julle diens gebruik maak indien ek ooit weer moet verhuis. Ek beveel julle 💯% aan. Baie dankie
Helpful (0)
Replies (0)0
Replies (0)