AG
Anel G

1 reviews | Active since Jan 2011

08 Feb 2019, 14:55

Spam

Ek het 'n horlosie by hulle bestel. Hulle het dadelik kwotasie gestuur en ek het betaal. Dis nou al 3 weke en nog niks ontvang nie. Hulle antwoord nie hulle fone nie. Reageer nie op eposse nie. Op messanger kry jy net 'n aotomatiese boodskap wat sê dat hulle jou binnekort gaan ****ak. En dis waar dit bly. Ek gaan nou maar 'n bedrogsaak teen hulle oopmaak en hulle by die verbruikersraad aangee.

0
Replies (0)