1 reviews | Active since Dec 2022
Gebreukte kar by Buskus Motors Brits gekoop
Het 'n kar by hulle gekoop 3 mnde terug , het ni eers 'n maand met hom gery nie toe breuk die engin , het toe die kar ingestuur om te kyk wat fout is want ons het 'n motor plan assuranie, toe word daar uitgewys hoe die kar nooit reg is van begin af ji assuransie het kom fotos neem van di motor se onderstel en wat daar alles ontdek is sal julle monde laat oop hang .... die eienaar en werkers by Buskus Motors Brits is glad ni vriendelik of behulp saam ni ek ek sit nou al vir amper 3 mnde sonder n voertuig en ek werk in Potgietersus, niemand kom terug na 'n mens ni ek moet bel en opvolg anders gebeur niks nou betaal ons motor plan ni eers helfde van di skade uit ni en waar moet ek nou nog amper 30000 kry om n kar wat ek net nou die dag gekoop het met die wete hy is reg, kry ?????
