PP
Pieter P
1 reviews | Active since Feb 2025
19 Feb 2025, 20:13
Ek het twee voertuie by buskes gekoop
Ek het twee voertuie by buskes gekoop. Altwee het probleme. Die een voertuig het ons mee 20kilos gery en toé ons weer wil ry toe start hy en rev nie op nie. Was die sesde dag by hulle hulle wil nie ons geld die karre reg maak nie. Het die kar ingesleep na n herstel maatskappy. Hulle se die computer boks het geblaas. Wag nou net vir n kwotasie om te sien wat die kostes gaan wees.
Helpful (0)
Replies (0)0
Replies (0)