1 reviews | Active since Sept 2016
VLASE INLIGTING VAT MY MY LOOP KON KOS
Na ek 6 mande voor die tyd die afspraak gemaak het met Dr Menen het hy my verwys na Dr Burger Radiologists waar ek nie wou heen gaan nie omdat hulle in die verlede nie regte inligtig in gegee het nie..Het Dr hulle gebel en gevra dat hulle my voor 12 moet help want hy moet n operasies gaan doen ek het daar gesit van half 11 to 15H45 voor ek gehelp is..Na die toetse gedoen is het Dr Burger Radiologists beweet dat daar niks fout is met die inplants van my stimelator...Ek het die volgende dag na Pretorie oos Hospitaal toe gegaan en Dr Swart het me weer gestuur vir die selfde goed en meer waar daar vas gestel is dat en dringend moet op geneem word want ek is in dienproses om lam te raak..meer as 6 weke later was ek gebel deur Die Dr en gevra cir betaaling waar daar geae was hulle dal terug kom oor die probleem... NOU MY VRAAG IS AANGESIEN HULLE TEEN DIE TEMPO WERK SOOS HULLE DIE DAG DAAR GEWERK HET MAAR DIT VIR MY BAIE SIN DAT HULLE NET DIE ONDERSOEKE AFSKEEP SOOS IN MY GEVAL...WAT SAL DIE REDE WEES DAT RK MOET BETAAL VIR NOM1 N DIENS WAT EK MEER AS 3 EN N HALF UUR GEWAG MOES HET EN NA EK SOOS N EIER MY TOUS UIT DIE KOT GEGOEI HET EN TOE GEHELP IS EN TOW NOG VEKERSE INLIGTING DEUR GEGEE HET HOEKOM MOET EK BETAAL..VIR WAT..AS JULLE SOOS AAN GEDUI IS OP DIE SMS MY OP ITC SIT SAL EK MY LEGAL DEPARTMENT SIEN EN STAPE VAT EN DIE SAAK AAN GEE BY DIE OMBUDSMAN Statement: 800/*** Please note that your account *** held at Drs Burger Radiologists Inc. has not been settled and you are pending to be LISTEDon ITC. Please settle your account and email proof of payments to *** Once the account has been settled the ITC listing will be reversed. Banking details: NEDBANK KEMPTON PARK Account No: *** Branch Code: 198742. Amount: R 1.091.80.Contact Reenie on *** ext 246 COLLECTION DEPARTMENT, Than
bou ward ek gedreig deur julle maar julle doen nie eers julle werk reg nie
My cell ***
