GP
Gerrie P

1 reviews | Active since Mar 2009

28 Jul 2024, 10:21

My dogter moes vir xtrale gaan en daarna vir n CT scan

My dogter moes vir xtrale gaan en daarna vir n CT scan. Sy was vreeslik bang en hulle was so vriendelik en het haar so op haar gemak laat voel. Yolandi en span. Baie baie dankie vir julle.

0
Replies (1)
Burger Radiologists
Burger Radiologists's reply28 Jul 2024, 10:51
Official
Beste Gerrie,
Baie dankie dat jy tyd geneem het om vir ons so 'n mooi positiewe boodskap te los.
Ons waardeer enige terugvoer en is so bly ons kon help.

Groete
Dr Wim Burger