LB
Lukas B

1 reviews | Active since Jun 2019

02 Jul 2024, 20:38

Baie vriendelik dien...

Baie vriendelik diens ,en proffesionele diens met MR scan.

0
Replies (1)
Burger Radiologists
Burger Radiologists's reply03 Jul 2024, 08:17
Official
Baie dankie Lukas!

Ons waardeer jou wonderlike, positiewe sentimente - ek sal dit beslis aan my span oordra!
Sterkte vir die dag wat voorle!

Groetnis
Dr Wim Burger