PM
Pieter Möller
1 reviews | Active since Dec 2018
15 Dec 2018, 07:41
Rediator repairs
Ek het altyd 100% diens gekry van GWM tot gister 14/12/18 in Worcester Burger petrol en diesel GWM diens agent. My GWM CB150 se rediator fan het gerook toe ek in worcester stop by verkeerslig. Ek s***el vir die agend hy sê vir my hy gaan my nie help nie hy maak toe vir die feestyd. En hy het die vermeetelhyd om vir my te sê sterkte.Ek was van Bredasdorp oppad na Ceres Ek sit gestrand op die pad en dit is wat ek kry. Pateties!!!!!
Helpful (0)
Replies (0)0
Replies (0)