cB
charlotte B

1 reviews | Active since Aug 2013

03 Feb 2016, 09:51

50 MIN NO FOOD

hallo ,

Ons was 2 weke terug by burger bistro montana en ek sal nooit ooit weer soontoe gaan nie.

Ons het dadelik bestel toe ons gaan sit het en 50 min later het ons maar begin vra waar is ons kos, toe was die bestelling nooit gelaas nie.

Ek se wraggies dis die swakste diens ooit!

0
Replies (0)