LS
Louise S
1 reviews | Active since Mar 2011
05 Jun 2023, 15:22
Bunutec lewer die beste diens waarvan ek al gehor het.
Ons het 14 jaar gelede 'n BunduTop tent gekoop. Ons woon in Struisbaai (alles roes en corode) en het 2 jaar gelede gaan kamp. Toe ons die jaar ons tent wil gebruik was daar 'n paar probleme. Ons het Keanu by Bunutec ge****ak en hy het gereël dat 4x4 Mega World in Uppington ons help (ons het ongelukkig nie tyd gehad om Kaap toe te ry nie en Uppington was op ons pad) Keanu het gratis die nodige goed na Uppington gestuur - dit is blykbaar deel van hulle naverkoopdiens. On na 14 jaar sulke naverkoopdiens te kry is ongelooflik!!!! Julle is beslis die beste company en skryf nie julle kliënte af nadat julle 'n produk verkoop het nie.
Helpful (0)
Replies (1)0
Replies (1)LS
Louise S's updateReviewer Update
05 Jun 2023, 15:24Ekskuus nie gehor het nie , maar gehoor het.
LS
Louise S's update05 Jun 2023, 15:24
Reviewer Update
Ekskuus nie gehor het nie , maar gehoor het.
