JE
Jaco E
1 reviews | Active since Apr 2022
12 Apr 2022, 18:22
BullSh:t cameras
Bly ver weg.. Hulle stuur vir jou n stelsel wat nie werk nie en dan 4weke later n stelsel wat lyk of die ding iewers al 4 maande diens gedoen het. As jy vra om die produk terug te stuur en jou geld terug te betaal hoor jy die wereld se leuns. Na ek in November 2021 n stelsel gekoop het en steeds nie my geld terug gekry het of die ding kan kry om te werk nie. Kan ek slegs ander mense waarsku om nie julle geld vir die maatskappy te GEE nie, want jy kry niks in ruil nie.
Helpful (0)
Replies (2)0
Replies (2)Bulldog Security Cameras's replyOfficial
14 Apr 2022, 08:15Goeie more.
Kan ons asb vra dat jy vir Danie bel op *** hy sal verseker aktyd help waar hy kan om n probleem op te los vir jou.
Kan ons asb vra dat jy vir Danie bel op *** hy sal verseker aktyd help waar hy kan om n probleem op te los vir jou.
Bulldog Security Cameras's reply14 Apr 2022, 08:15
Official
Goeie more.
Kan ons asb vra dat jy vir Danie bel op *** hy sal verseker aktyd help waar hy kan om n probleem op te los vir jou.
Kan ons asb vra dat jy vir Danie bel op *** hy sal verseker aktyd help waar hy kan om n probleem op te los vir jou.
JE
Jaco E's updateReviewer Update
26 Apr 2022, 07:18Dit help nie julle se om vir Danie te bel hy sal altyd help en dan help dit net mooi niks. As ek kon sou ek n minus ster gee, nie net lewer bulldog security cameras n swak produk nie hulle na verkope is nog swakker.
JE
Jaco E's update26 Apr 2022, 07:18
Reviewer Update
Dit help nie julle se om vir Danie te bel hy sal altyd help en dan help dit net mooi niks. As ek kon sou ek n minus ster gee, nie net lewer bulldog security cameras n swak produk nie hulle na verkope is nog swakker.