PP
Pieter P

1 reviews | Active since May 2019

09 Jun 2021, 08:45

Bulldog Security ****

BLY WEG VAN DIE PLEK AF. Danie verkoop baie beloftes aan jou. Sodra jy die geld betaal het begin jou moeilikheid. Eers word die kameras na die verkeerde dorp toe gestuur, dan is die kameras onvolledig. Wag nog n week vir die regte goed. Tegniese bystand is daar nie, want die tegnikuste weet self nie watter chinese kamera werk met watse app op jou foon nie. Ek het 3 sisteeme gekoop, elke kamera het n ander app, en nie een van die kameras doen wat hulle sê dit kan doen nie. Na weke se gesukkel wil ek die goed terug stuur en my geld terug kry. Danie sê dis reg en gee vir my n adres om na toe te stuur. Stuur alles terug, en nou kan hulle my nie betaal nie. So wees asb gewaarsku, jy gan nie kry wat jy verwag nie.

0
Replies (0)