LH
Lizce H
1 reviews | Active since Aug 2022
15 Aug 2022, 07:15
L van Heerden
Ek het n kamera in Oktober 2021 gekoop. Hy het nognie n dag gewerk nie en my oproepe word 90% van die tyd geignoreer. Swak produk en Nog swakker diens.
Helpful (0)
Replies (0)0
Replies (0)