WEEREENS, swak diens!
<p>Weereens swak diens! Spandeer die afgelope week R20 000+ met verskeie transaksies. Vanoggend moet ek 20min wag vir 'n sakkie Building Mix. Werkers staan in die yard rond, 4 temporary werkers laai 'n bakkie waarvan 2 laai en 2 kyk. Werkers staan met mekaar en gesels in plaas van om kliente te help. GEEN senior in sig nie. Self gelaai.</p> <p>Vir 'n ****rakteur wat duisende rande per maand spandeer neem ek nou eerder my besigheid na Chamberlain toe...even al bly ek reg agter Builders.</p>
Goeie Môre Jacques,
Dankie vir U terugvoering.
Ek vra om verskoning vir die diens wat U ervaar het by ons Zambezi tak. Dit is beslis nie die soort ervaring wat ons aan ons kliente wil toegee nie.
Ek het hierdie saak onder die tak bestuurder se aandag gebring,om te verseker dat korrektiewe maatreëls in plek gestel om beter diens te lewer. Ek wil ook graag dankie sê vir die tyd wat U geneem het om hierdie onder ons se aandag te bring.
Ek sal U in kennis stel so dra ek terugvoering het.
Geniet U dag.
Groete,
Labeeqah Mallie
Klientediens agent