PR
Paul R

1 reviews | Active since May 2016

09 Sept 2021, 15:46

VERSTAAN nie Afrikaans nie.Geen Diens

Sal nie weer by julle koop nie.Gaan nou Chamberlain's toe want as hulle sê daar is voorraad,Dan is daar voorraad.Nie soos julle nie en veral Gezina.Hulle sê daar is 4 Ryobi 3liter sprayers en as jy daar aankom is daar vo---------.Bied nie eens aan om te kry nie.Wat n power diens.Gelukkig verstaan hulle nie Afrikaans nie want jy kla op hallo peter en Dan sê Builders hulle kom terug net so min As die maan.Hulle mail jou nie.Hulle Bel jou nie.Hulle Los nie boodskappe op jou foon nie.En as daar n boodskap is,is dit in gebrabelde Engels wat ek nie verstaan nie.Hulle robot doen Al die klagtes vir ontvangs want die gebrabbeldes verstaan nie AFRIKAANS nie.😠

0
Replies (0)