PR
Paul R
1 reviews | Active since May 2016
21 Feb 2020, 08:44
TREURIGE DIENS
Ek het 2 weke terug wieletjies vir stort deure by Wonderpark gekoop.Hulle het net een stel gehad en Julius het toe gese hulle sou velede week Vrydag weer voorraad kry en my s***el. Dit is nou al weer Vrydag en nog niks het gebeur nie. verder se Builders op hulle website hulle verkoop die Prima Bella stort deure vir R1995 wat hulle ook nie eers in voorraad het nie en dit was 2 weke terug. Ek moes maar liefs by n ander plek die wieletjies gaan soek het want hulle het ook nie eers die moeite gedoen om te kyk of hulle take Sinoville of Gezina wel voorraad het nie. Maw. dit is n treurige tak wanneer jy by diens kom.
Helpful (0)
Replies (0)0
Replies (0)