AS
Antoinette S

1 reviews | Active since Jan 2020

09 Jun 2022, 15:04

SWAKSTE DIENS OOIT EN KLIENTE DIENS IS N KOELRONDE NUL WERD.

Builders warehous in Meander mall is uiters swak. eers wag n mens 2 maande vir n kwitasie . Dan gaan betaal n mens en 3 weke later is geen produk waarvoor jy betaal het afgelewer nie, dit nog na ons herhaalde kere hulle hoofkantoor ges***el het, dit is uiters swak en ek persoonlik raai niemand aan om enige besigheid met hulle te doen nie. na 3 weke word daar nou gese hulle gaan nie meer die produk inkry nie ek moet maar wag om te hoor wanneer hulle die board gaan inkry, maar niemand by builders dra kennis wanneer dit sal wees nie. hoe aanvaar jy geld en dis nie kleingeld vir n produk en 3 weke later het jy nog nie jou deel gedoen nie, ek is uiters teleurgestel in BUILDERS WAREHOUSE, MEANDERMALL - GEORGE. O jinne en die een lieg en outduik jou meer as die volgende werker. Die rating moet nie eers n 1 wees nie, dit moet n 0 wees, want dit is swak verby swak , met n 1 is daar darem diens maar hier is nie eers dit probeer lewer aan ons as klient nie.

0
Replies (0)