<p>Builders Warehouse gee uiters slegte diens, gee 'n bouplan in en wag 3 maande vir 'n kwotasie met elke keer 'n ander verskoning. Belowe goeie af**** op aankope as gevolgvan hulle treurige diens. Aanvaar 'n kwotasie op 6 vensterrame, toe dit kom is 1 vensterraam foutief, bly vir terugvoering wag soos hulle gese het en ry van Robertson af Worcester toe elke keer, dan is die een nie daar nie en daardoe een nie daar nie. Toe dit by af**** kom is die "groot" af**** 2.5% .....Belaglik, meer petrol, telefoonoproepe en ongerief deurgegaan as hulle "groot" af**** toegestaan!</p> <p> </p> <p> </p> <p> </p>
Goeie Môre Natasha,
Dankie vir U terugvoering.
Ek vra om verskoning vir die diens wat u ervaar het by ons Worcester tak. Dit is beslis nie die soort ervaring wat ons aan ons kliente wil toegee nie.
Ek het hierdie saak onder die tak bestuurder se aandag gebring,om te verseker dat korrektiewe maatreëls in plek te stel. Ek wil ook graag dankie sê vir die tyd wat u geneem het om hierdie probleem onder ons aandag te bring.
Ek sal u in kennis stel so dra ek terugvoering het.
Geniet U dag.
Bronwynne Nel
Best regards,

Baie dankie, ek waardeer die spoedige terugvoering, iets wat Worcester tak nie kan bemeester nie.
Baie dankie, ek waardeer die spoedige terugvoering, iets wat Worcester tak nie kan bemeester nie.
© Copyright 2026 hellopeter.com and its affiliates. All rights reserved.