PR
Paul R
1 reviews | Active since May 2016
08 Mar 2021, 07:08
RAK en TILL Pryse Veskil.Montana en Wonderpark
Julle antwoord my nie omrede ek reg is hoe julle operate. Die problem sal nie weggaan nie en ek sal dit elke maand op Hallo Peter publiseer dat julle nou in twee gevalle by Montana en Wonderpark pryse in julle rak en pryse wat julle by die till het VERSKIL. m.a.w. julle veneuk die publiek goeds moed om so te operate. SO MENSE KYK MET JULLE AANKOPE BY BUILDERS
Helpful (0)
Replies (0)0
Replies (0)