PR
Paul R

1 reviews | Active since May 2016

03 Mar 2021, 10:58

Rak en Til prys VERSKIL

Di is nie die eerste keer dat ek n trappie aftrap met julle nie.Ek het al gekoop in Montana en nou weer hier in Woderpark. Sien jy n prys op die reksoos smith en co lacquer thinners vir R33 en dan kom jy by die til dan is dit R38. Dit is soos julle mense vang want almal onthou nie die prys as hulle baie items koop nie. As jy een of tot 4 items koop dan sien jy die prys en onthou dit by die til. Ek sal net graag wil weet hoeveel mense julle so vang,want dit het nou 2 keer met my gebeur met 2 winkels van julle. Dit lyk my dit is hoe julle operate.!!!!!!!!!!!!!!!!!

0
Replies (0)