1 reviews | Active since Mar 2012
Puik diens
Builders warehouse is nie een van ons gunsteling winkels nie want gewoonlik moet ons op en af stap om iemand te soek om te help. Soms loop ons uit of probeer op ons eie maar soek waarvoor ons gekom het. Deur personeel wat nie beskikbaar of op die vloer is het ons verkeerde verf gekoop. Dit het as een batch gestaan maar vir ons wat nie weet nie is daar glo n verskil alhoewel die maak en kleur naam dieselfde is. Baie telleurgesteld het ons gedog die een blik verf wat ons gekoop het n fabrieksfout of verby vervaldatum blik was. Ranthia en Rendlin het toe verduidelik dat daar wel n verskil is en die batches op daardie kleur verskil. Daar moet na die batch nr gekyk word. Vir ons wat nie weet nie kies jy jou kleur en neem aan die blikke wat almal op mekaar staan is dieselfde batch. Baie baie dankie Ranthia en Rendlin vir julle goeie advies en diens. Builders julle kan werklik trots wees op hierdie 2 se goeie klientediens en kennis van produkte. Miskien kan julle hierdie 2 gebruik om die res klientediens te leer.
Dankie vir jou terugvoer.
Ek waardeer dat jy hierdie na my aandag bring.
Eks jammer daar was niemand om te help toe jy dit nodig gehad het nie.
Dit is nie die soort kli?ntediens ons wil u of enige van ons kli?nte gee nie. Ek kan jou verseker ons sal daaraan werk.
Dit is altyd lekker om 'n kompliment van hierdie aard te ontvang en ek sal dit beslis met ons winkel bestuur deel. Ek kan jou verseker dat hulle die erkenning kry wat hulle verdien.
Dankie weer vir die goeie kompliment en vir die tyd wat u geneem het om ons te ****ak.
Vriendelike groete,
Tristan Kelly
Builders Klientediens Agent