PR
Paul R

1 reviews | Active since May 2016

20 Jan 2018, 18:41

Pryse en Voorraad

Die het gebeur by Builders Wonderpark. Ek het skaniere in die rak geneem vir n toilet deksel en die prys in die rak was R123 .Toe ek by die till kom lui hulle dit vir R140 waarop ek gese het dit is nie die prys in die rak nie.Baie verontwaardig stap die kassier na die rak of ek nou gejok het en vind dat die prys wel R123 is. geen verskoning of enigiets is gese nie en ek het vir haar toe gese builders en al die media kan dit nou in Hallo Peter lees hoe bev...... hulle jou met pryse in die rak en dan by die till. Ek het verwag dat hulle groot verskoning sou aanbied en my laat betaal vir die retail van die item. Hulle het dit afgemaak of dit niks is toe ek hulle uitgevang het. n Ander aspek is dat hulle adveteer ligte virR20 vit 11kw en toe ek daar kom is daar niks.By die navraag toonbank kry hulle toe iemand wat daar met die ligte werk en ek vra hom wanneer sal daar weer voorraad wees en ek wag tot nou toe dat hy my moet laat weet.Ek het lank gewag terwyl ek betaal het en hy toe glad nie terug gekom na my toe nie.Wat n treurige diens en so gaan dit orals by pary plekke net erger soos hier by Builders Express

0
Replies (1)
Builders Warehouse
Builders Warehouse's reply21 Jan 2018, 11:37
Official

Hi Paul,

Thank you for your feedback.

I'm sorry for the service you've received from the Wonderpark store.

I've escalated your feedback to the store to investigate and I'll follow up to have this matter resolved for you.

Regards,

Ivor