1 reviews | Active since Oct 2021
Ek is woonagtig in Clocolan. 2 ure se ry vanaf Bloemfontein.
Ek het 30 September 2021 'n Ryobi 149cc petrol grassnyer gekoop. Die grassnyer is 04 Oktober 2021 aanmekaar gesit. My tuinman het 7 Oktober 2021 gras gesny, sonder enige probleme. 14 Oktober het hy nie gras gesny nie. Op 21 Oktober het die grassnyer net vir 5 minute gesny en uitgesny en wou toe glad nie weer aans***el nie. Ek het vanaoggend ges***el en verduidelik wat die probleem. Ek moet die grassnyer inbring en dan word dit ingestuur vir reparasies. Dit is vir my onanvaarbaar. Dit is ‘n splinter nuwe grassnyer en op die verpakking staan 2 jaar waarborg.
As ek die grassnyer moet ingee vir reparasies beteken dit ‘n spesiale rit vanaf Clocolan/ Bloemfontein en terug Indien dit herstel is, weer ‘n spesiale rit Clocolan / Bloefontein en terug.
Al wat ek vra is 'n nuwe grassnyer of my geld terug
© Copyright 2026 hellopeter.com and its affiliates. All rights reserved.