RN
Rika N

1 reviews | Active since Jul 2020

11 Jul 2020, 12:32

Een gas cylinder per huisgesin.

Builders Warehouse in Secunda se diens is pateties. Ons mag net een gas cylinder per huisgesin volmaak waar ons hele huis met sonkrag en gas werk. Ons Geyser, Yskas en stoof werk met gas. En ons mag nie almal volmaak nie. Ek is regtig teleurgesteld want nou moet ons kies maak ek vir my kinders kos of gee ek hulle ń warm bad of hou ek die melk vars?

0
Replies (1)
RN
Rika N's update11 Jul 2020, 13:00
Reviewer Update
Hi Athena
Thank you for your quick reply.
I am Rika Jansen van Nieuwenhuizen *** my email is ***
Invoice number ***
Cash sale C***
Branch#: 0049