PR
Paul R

1 reviews | Active since May 2016

01 Sept 2021, 12:46

Builders SUCKS GEEN VOORRAAD

Hopeloos.Op julle website soek ek n Garden of Tuinspuit en dan sê julle website nogal dat sekere van julle takke sal dit nie hê nie. Wat ook toe so is.Van alle takke het Gezina 4x Rohobi 3liters in voorraad. Daar aangekom ,spesiall gery om net te kry dat daar niks is nie. WAT N GEMORS VAN TYD OP DIE INTERNET MET JULLE WEBSITE WAT NIKS BETEKEN NIE EN DIE TYD WAT EK GEMORS HET OM 9KM TE RY VIR NIKS. Haal liewers julle website af en sê niks van voorraad nie.Ry liewers en gaan stel vas aan die naaste Builders en as hulle nie het nie ,vra om te bestel instede om so vêr uit te ry vir niks. REGTIG DIT SUCKS!!!!!!!!!!!!!!!!!!

0
Replies (0)