PR
Paul R
1 reviews | Active since May 2016
17 Aug 2021, 09:55
Baie Goeie Diens
Hulle het my Ryobi koord lose boor ingestuur en na n week terug gekom met n kwotasie om die batery te vervang.Nie alleenlik om die batery te vervang nie maar n kompleet nuwe boor en battery asook n waarborg daarby.Hulle het bo en behalwe dit toe ek die kwotasie aanvaar het my op hoogte gehou van die vervanging.
Helpful (0)
Replies (0)0
Replies (0)