PR
Paul R

1 reviews | Active since May 2016

21 May 2021, 10:01

Adverteer maar geen Voorraad

Op die website adverteer julle Dafidels 7x R95 en al julle takke wys geen voorraad nie. Waarom adverteer julle dit nog.Moenie se dit is uit voorraad nie want verlede jaar was dit dieselfde en ek het ongelukkig nie op Hallo Peter die review geplaas nie. Nou hierdie jaar ook ,adverteer maar geen stock by enige van julle takke nie.

0
Replies (0)