JB
JOPPIE B
1 reviews | Active since Mar 2016
07 Mar 2016, 13:20
Elektriese water verwarmer.

Ek her n water verwarmer op 7/9/2014 gekoop met n 5 jaar waarborg. Op 28/2/2016 begin die ding lek aan die binne kant. Haal af en neem dit terug na Vermeulens. Toe begin dit, moes gebel het en dit aangemeld het, dan sal hulle binne 48 uur kom inspeksie doen, en binne 7dae se. Ook wie het die eenheid geinstalleer, ek het dit persoonlik geinstalleer. Toe hulle dit verkoop het, het niemand ge se daar is geen waarborg as ek dit self installeer nie. Dis my gaste huis, kan nie gaste sonder warm water laat nie. Het dieselfde dag n nuwe moes koop,maar toe by BUCO,hulle bure straat af. Faktuur no. kim-inc/***9

Help asb

Joppie Botes.
Helpful (0)
Replies (0)0
Replies (0)